Oliviers

Gys en Linda Olivier werk sedert April 2009 as Engelse onderwysers by SEIWA Christen-skool in Kochi stad op Shikoku eiland. Hulle is deur Missie Japan gestuur, maar staan nou volledig in diens van die skool. Hulle is ook baie betrokke by RCJ Yamada gemeente, saam met hulle twee kinders Linie en Johan.

Click here to view the Olivier's new website, or visit it at: 
https://gyslindaolivier.wixsite.com/website-1