Sokker-koors in Tokushima 14 Junie 2010
June 14th, 2010 in
Foto's en Video's, Nuusflitse
Missie Japan is
• ‘n gesamentlike getuienisaksie van die NG Kerk familie, in noue vennootskap met die Reformed Church in Japan.
• ‘n vrywillige geloofsaksie wat ondersteun word deur individue, groepe, gemeentes en wyer kerkverbande regoor die wêreld.
Missie Japan word bedryf met WordPress | Entries RSS en Comments RSS
Kopiereg © 2008. Alle regte voorbehou. Bladontwerp deur Good Design Web
[...] Kort daarna het ‘n koerant verslaggewer ‘n draai by ons huis gemaak n.a.v. ‘n radio onderhoud wat ek o.a. oor die wêreldbeker, pikkewyne, apartheid en ‘n mengelmoes van reënboognasie onderwerpe moes voer (in baie gebroke Japanees!). Toe Japan vir Kamereon aangevat het in hulle eerste wêreldbeker-wedstryd het meer as 1500 mense by Tokushima se indrukwekkende ASTY-gebou op ‘n groot skerm kom kyk. N.a.v. die vroeëre koerantberig is ek (en pa Tobie en ma Annalie was ook by) genooi om by dié geleentheid wéér oor Suid-Afrika ‘n uitstalling te behartig. Dit was groot prêt! Loer gou hier. [...]
Amazing!!! ons is saam met Karen Maree&Philip in die sel en bid gereeld vir julle! wow – what a challenge! baie sterkte en blessings uit die moederstad, Karen de Kock-Wentzel
Stephan en Carina! Wat ‘n voorreg om vir julle in die bres te staan…of liewers te kniel. Mag die MEESTER julle bystaan en dra oor die roww dele vd pad en mag julle voluit hardloop om die doel[pale vdewigheids te bereik. Wanneer jul na SAfr kom, ASB ASB moet ons nie verbyry as dit enigsins moontlik is nie.
Ons is nou in VK en het ons 2 seuns en 2 vroutjies en die kosbare 4 prinsessies terdee geniet. nou gaan ons naIsrael en egipte om werkers te bemoedig. 2 aug begin ons kollege weer. het julle al geloer na ons web! http://www.bbyc.co.za
Baie liefde en gebede!
Shai en Elreza en ook namens Elreza se “missionary secretary” Samuel Kanyangala
Ag, lekker om te sien Vader het ook daar deure oopgemaak deur die sokkerwereldbeker!
Groete.
Johan Engelbrecht
NG Kerk Hartenbos
Seen vir julle met julle bediening. Elke geleenheid is kosbaar