Lente piekniek tussen Kersiebloeisels – 3 April 2010

Vanoggend het ons saam met hordes Japanese entoesiaste by die Tokushima Kasteel-Museum se Kersiebloeisel-park gaan piekniek hou … dit was feestelik!

Comments (2)

Danie MoutonApril 13th, 2010 at 9:46 AM

Pragtig! Nou kan mens sien waarom kersiebloeisels so ‘n prominente Japannese simbool is. Dit lyk soos ‘n sprokieswêreld.

Andre du PlessisApril 14th, 2010 at 8:19 PM

Die mense van Japan is ook net so mooi as die bloeisels.

Leave a comment

You must be logged in to post a comment.