Foto’s na besoek aan ramp-gebied – 8 April 2011

Vir hierdie en nog ander foto’s en berigte in klank een beeld…

sien die onderstaande plasing en laai ook ‘n RSG-onderhoud of 

volledige powerpoint-aanbieding af – in Afrikaans of Engels – by www.ngkerk.co.za/missiejapan

Comments (1)

Heila & Andries du PlessisApril 15th, 2011 at 9:18 PM

Dit is skokkend om te sien, ons het self deur 2 aardbewings gegaan hier in Christchurch, ons hoop en bid dat dit herlewing gaan bring in ons stad, almal sal hande vat en dit sal herbou om weer die Here se naam met trots te kan dra. Japan en sy mense is voortdurend in ons gebede. Dankie vir julle wat hande vat met die mense daar, bid vir ons land ook hier in NZ en vir ons stad.

Leave a comment

You must be logged in to post a comment.