Laatwinter-pret – 11 Februarie 2011

Daar is ‘n vreemde vrede in vallende vlokkies (sneeu) wat mens nie kan verduidelik nie, maar net kan ervaar…vir dié ervaring het ek vanoggend gaan draf, en vir die kinders op die koop toe ‘n sneeubal terug gebring huistoe. Hier’s sommer ook enkele ander foto’s wat ons onlangs geneem het…

Leave a comment

You must be logged in to post a comment.