Ramp-flits – visuele hulpmiddel – 18 Maart 2011
Beste vriendin/vriend,
Op soek na ‘n effektiewe (visuele) manier om die huidige nood in Japan te deel met ander… sodat die ondersteuning vanuit kerke (in Japan en Suid-Afrika spesifiek) vir ramp-slagoffers kan groei?
Besoek gou http://www.ngkok.co.za/missiejapan/default.htm en laai ‘n (6MB) Powerpoint-aanbieding af wat jy in ‘n Sondag-erediens / Bybelstudie-geleentheid / Kleingroep-byeenkoms/Getuienis-aksie kan deel.
Dankie vir jou volgehoue ondersteuning!
Gedring deur God se liefde…
Stéphan, Carina, Annlie en Cornelius
(ook namens Tobie en Annalie de Wet en Gys en Linda Olivier)
[…] die toekomstige betrokkenheid van Missie Japan in die rampgebied te bespreek (daar word reeds beplan om Tobie en Annalie weer vir korter periodes daarheen te […]