Kersfees 2015 en Nuwejaar 2016
Dit was baie lekker om tussen Kersfees en Nuwejaar ons nuwe omgewing in Kobe bietjie te kon verken, danksy ons vriende (en mede-sendelinge) Gys en Linda Olivier (en 2 jarige Linie) … vir meer oor wat in Japan gebeur in die tyd, luister na die (7 minute) onderhoud op RSG se Sondagjoernaal (uitgesaai op 27 Desember 2015). Kliek hieronder op die skakel.